Renette Zeelie: 018 786 1882 | Charl Oosthuizen: 083 377 1441 | Johan Potgieter: 072 928 5380 admin@ultrafin.co.za

 Lewensdekking vir vandag.

Hoe weet mens watter lewensdekking jy moet uitneem?  Daar is verskillende soorte en die beste is om na ‘n versekerings makelaar toe te gaan om jou te help daarmee.  Ultrafin het goed opgeleide konsultante met die beste kennis.  Kom besoek ons gerus.   Die verskillende...

Wat is ‘n testament?

Jou testament is die laaste dokument wat jy kan nalaat wat jou wense uitdruk aangaande wat met jou bates moet gebeur na jou dood. Almal ouer as 16 jaar wat bates besit en bevoeg is om die komplikasies van hul aksies te verstaan, behoort ‘n testament te hê. Indien jy...