Trust Planning
No one wants a fight over earthly possessions when he or she is no longer there. With a proper will and estate planning UltraFin will ensure that your wishes after your death are executed.
Our legal team consists of an advocate and an attorney who can assist you and if you wish as Executor and Trustee of your Will and Trust act.
Trust Beplanning
Niemand soek ‘n bakleiery oor aardse besittings wanneer hy of sy nie meer daar is nie. Met ‘n behoorlike Testament en Boedel beplanning verseker ons dat u wense na u afsterwe uitgevoer word.
Ons regspan bestaan uit ‘n Advokaat en ‘n Prokureur wat u kan bystaan en ook indien u dit sou verkies as Eksekuteur en Trustee van u Testament en Trust optree.
