by Ultrafin Financial Services | 6 Nov 2014 | Blog, Insurance
Die Landbounavorsingsraad (LNR) het sy eksterne inkomste verhoog en deur streng maatreëls sy uitgawes beperk, maar sê hy word steeds deur onderfinansiering geknel. Luidens die organisasie se jongste jaarverslag kon hy sy langdurige kontanttekort deur streng maatreëls...