by Ultrafin Financial Services | 4 Feb 2019 | Blog, Insurance
Die vakansie is nou wel verby, maar die risiko vir ’n ongeluk bly hoog. Wat nog meer ontstellend is, is dat net 35 persent van alle motoriste in Suid-Afrika die een of ander vorm van versekering het. Bekostigbaarheid is een van die hoofredes – as geldsake knyp,...