by Ultrafin Financial Services | 17 Oct 2016 | Blog, Insurance
Die volgende wenke mag dalk voor die hand liggend wees, maar baie polishouers bly steeds in dieselfde strik trap. Moet nooit jou handsak op die sitplek of op die grond langs jou in ‘n motor laat lê nie. Diewe is altyd op die uitkyk daarvoor en sal jou onverwags...