Renette Zeelie: 018 786 1882 | Charl Oosthuizen: 083 377 1441 | Johan Potgieter: 072 928 5380 admin@ultrafin.co.za

Afgetree? Vermy die 5 geldfoute

Beplanning vir ’n relatief stresvrye oudag is ’n voortdurende proses. Trouens, verstandige beleggingsbesluite raak net nog belangriker wanneer jou aftrede eindelik aanbreek. “Afgetredenes moet ’n duidelike strategie hê vir die belegging van hul geld op so ’n wyse dat...