by Ultrafin Financial Services | 8 Dec 2017 | Blog
Die wêreld verander vinnig. Hier is vyf foute wat jong mense moet vermy wat finansies betref. Millenniërs, die generasie wat tussen 1980 en 2000 gebore is, moet hul geldsake goed beplan. Hulle moet meer spaar, want hul lewensverwagting is langer as dié van vorige...