by Ultrafin Financial Services | 23 Jul 2020 | Blog
Mense wat dink hulle het genoeg vir hul aftrede gespaar, besef nie altyd hulle kan tot ‘n derde van hul lewe as afgetredenes deurbring nie. Studies toon ook meer as ‘n derde van Suid-Afrikaners in hul 40’s het nie ‘n behoorlike spaarplan nie en...