Hoe noodsaaklikheid van korttermynversekering?

Kyk eerder só daarna: as jy nié die nodige versekering het nie en jy beland byvoorbeeld in ‘n motorongeluk of jou huis brand af, sal jy die skade uit jou sak uit moet betaal.

Nie net kan dit jou finansieel ruïneer nie, dit kan ook ‘n negatiewe uitwerking op jou beleggings in die geheel hê. Die risiko is net te groot om nie verseker te wees nie.