Terms and Conditions

The terms and conditions of UltraFin are to ensure a clear and understanding business relationship between UltraFin and their clients.

  • To UltraFin keeping your financial information confidential is a matter of severity. We have physical and electronic procedures in place for you to keep information confidential.
  • No insurance or investment policies can be canceled within the first 30 days.
  • 30 days written cancellation notice is required otherwise the insured person will be held responsible for any outstanding fees.
  • If there is no provision for the revised amount in the bank, UltraFin will make a double deduction by the following month but for the days payment was missed one needs to understand that cover will not be in place for that period.

Terme en Voorwaardes

  • Om u finansiële inligting konfidensieel te hou, is vir ons ’n saak van erns. Ons het fisiese en elektroniese prosedures in plek om u inligting konfidensieel te hou.

  • Geen versekering of belegging mag binne die eerste 30 dae gekanseleer word nie.

  • 30 dae skriftelike kanselasie word verlang anders word die versekerde persoon nogsteeds verandwoordelik gehou vir enige uitstaande gelde.

  • Indien daar nie voorsiening gemaak is vir die gewysigde bedrag by die bank nie sal dit die daarop volgende maand dubble vereffen word en sal u nie vir daardie dae verseker wees nie.